Agri SA is nou in beheer van die Droogterampfonds.


Dit volg na die landbou-organisasie die Minister van Landbou, Senzeni Zokwana gevra het om noodmaatreëls in plek te
kry weens die verskriklike droogte.

HOE OM TE SKENK?

Donasies kan gemaak word tot die Droogterampfonds deur een van die opsies hieronder:

Stigtingsvennoot

Dankie aan ons donateurs

Agri SA is dankbaar vir alle donasies wat ontvang word, elke bydrae maak 'n verskil.

Media Vennote

OOR DIE DROOGTEFONDS

Die Droogterampfonds maak voorsiening vir alle bekommerde individue en organisasies of maatskappye om bydraes te maak. Die fondse sal dan versprei word onder behoeftige boere via die relevante Agri SA-geaffilieerde verenigings in die bepaalde gebiede.

Omri van Zyl (Uitvoerende Direkteur: Agri SA) het beklemtoon hoe belangrik dit vir die land is om hulp te verleen aan boere. “Die huidige droogte is die ergste in meer as twee dekades en die implikasies kan 'n uiters negatiewe impak op die voedselsekuriteit van die land hê. Terwyl die onmiddellike impak van die droogte deur die produsent gevoel sal word, sal die verbruiker ook die effek daarvan beleef in die vorm van produktekorte en prysverhogings van verwante kommoditeite. Dit is waarom dit so belangrik is om alle pogings aan te wend om boere te ondersteun.”

Agri SA besef die erns van die saak, wat dan ook die rede is waarom hierdie Droogterampfonds geloots is. Omri voeg by: “Dit is uiters noodsaaklik om die boere en hul werkers produktief en op hul plase te hou. Hierdie is meer as net 'n poging om te verseker dat ons burgers kos op hul tafels het – dit het ook 'n direkte humanitêre implikasie in terme van die vermoë van plaaswerkers, boere en hul gesinne om 'n lewe te maak.”

Agri SA doen 'n beroep op alle besorgde Suid-Afrikaners om boere by te staan, aangesien hul bydrae krities is vir die voedselsekuriteit van ons land en die plattelandse ekonomie. Kom ons vat hande en ondersteun boerderygemeenskappe in hul uur van nood.”

Agri SA bied ook nou aan diegene wat hulself in meer gunstige omstandighede bevind, die geleentheid om voer te skenk aan areas waar die behoefte ontsettend groot is. Agri SA skep die platform op hierdie webblad waar skenkings gemaak kan word en hanteer die logistieke reëlings, terwyl die voer in samewerking met provinsiale affiliasies verdeel en versprei word in die behoeftige areas. Produsente in nood word versoek om hul naaste provinsiale affiliasie te nader om aansoek te doen vir bystand.

Senwes Landboudienste Droogte-advies vir produsente
Sien PDF
Voedingswenke vir veeboere
tydens droogte
Sien PDF
Heinz Winckler ondersteun die DroogteRampFonds
Kyk die video
André Venter

Ons Vra U Vir Reën Video


Kyk die video

HULP REEDS VERLEEN

Klik op die volgende organisasies se Facebook blaaie

NUUS

Wimpy Drought Relief Funky Cappuccino Promo

Wimpy is having a promotion in support of the Drought Fund where proceeds from all funky cappuccinos sold will go to farming communities in need. Support our farmers and get your funky cappuccinos now!

Read more

Agri SA and Shoprite fight hunger together

In 2015, Agri SA established a Drought Disaster Relief Fund to aid the severe drought conditions which hit South Africa in the last two quarters of 2015 and during the first quarter of 2016. The fund has thus far provided immediate relief in the form of livestock feed and humanitarian aid such as food parcels and water to farming communities in distress.

Read more

Harvest SA reports on Agri SA drought fund

Over and above Standard Bank’s involvement with various initiatives (such as operation Hydrate) to cushion the devastating impact of the drought, the Bank has also now via its Agribusiness unit contributed a significant amount to the drought relief fund managed by Agri SA.

Read more

Die droogte op Fokus, 05 Junie 2016

Agri SA het onlangs, 5 Junie 2016, ‘n draai op Fokus op SABC 2 gemaak. Die droogte was onder bespreking en die episode het ‘n draai by ‘n klomp plaaslike boere gemaak.

Read more

Sage Foundation steps in with disaster relief for drought-stricken community

Sage Foundation has partnered with Agri SA to deliver water, animal feed, and other essentials to the drought-stricken community of Kwarriekraal in North-West. Located 160 kilometres from Johannesburg between Brits and Thabazimbi.

Read more

Manufacturer to focus on drought relief initiative

AgriSA is donating pellets to drought stricken farmers in the Namaqualand today. This follows an SABC News report on the situation in the area last week. The farmers were complaining that drought relief had not reached them yet. All 5 districts in the Northern Cape were declared disaster areas in December last year.

Read more

Shell supports farmers through the Agri SA Drought Relief Fund

Shell has donated R1 million to Agri SA’s Drought Relief Fund. This donation comes at a crucial time as livestock farmers in severely drought stricken areas struggle to keep their animals alive.

Read more

Christo van der Rheede praat met RSG oor die droogtemaatreëls

Christo van der Rheede van Agri SA praat oor die droogtemaatreëls wat ingestel is om die wintermaande deur te sien. Daar is ook ‘n bydrae oor ‘n jong skaapboer se benutting van die waardeketting, en dr. Goddy Prinsloo praat oor plantluise en plantsiektes.

Read more

Farmboek joins Agri SA's drought relief efforts

Farmboek will donate 1kg of lucerne to the Drought Aid Fund for every user that registers for free on www.farmboek.com and selects default weather location.

Read more

Drought Relief: Thank you South Africa

On behalf of all the members of Agri Moloporivier Agricultural Association, we want to thank every person that had a share in the drought relief we have received.

Read more

SAB vervoer dierevoeding na droogtegebiede

Die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) van Potchefstroom doen hulle deel vir boere deur dierevoeding na Bultfontein en die Hoopstad-omgewing aan te ry.

Read more

KONTAK ONS

OOR ONS

Die Droogterampfonds maak voorsiening vir alle bekommerde individue en organisasies of maatskappye om bydraes te maak. Die fondse sal dan versprei word onder behoeftige boere via die relevante Agri SA-geaffilieerde verenigings in die bepaalde gebiede.

Omri van Zyl (Agri SA: Hoof Uitvoerende Beampte) het beklemtoon hoe belangrik dit is vir ons land om hulp te verleen aan ons boere:

“Die huidige droogte is die ergste in meer as twee dekades en die implikasies kan 'n uiters negatiewe impak op die voedselsekuriteit van die land hê. Terwyl die onmiddellike impak van die droogte deur die produsent gevoel sal word, sal die verbruiker ook die effek daarvan beleef in die vorm van produktekorte en prysverhogings van verwante kommoditeite. Dit is waarom dit so belangrik vir ons is om alle pogings aan te wend om ons boere te ondersteun.”

STUUR VIR ONS 'N BOODSKAP

Donate_SnapCode

Close

Donate_SnapCode

×